Hope Lange

Hope Lange
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Hope Elise Ross Lange
Geboorte (1933-11-28)28 November 1933
Sterfte 19 Desember 2003 (op 70)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Christopher Murray (akteur)
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1942–1998
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hope Lange (28 November 1933 – 19 Desember 2003) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Death Wish (1974), A Nightmare on Elm Street 2: Freddy's Revenge (1985), en Blue Velvet (1986), en in die televisiereeks The Ghost & Mrs. Muir (1968).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy